Default Image 1 TuksGholf-oefensentrum amptelik geopen by die Universiteit van Pretoria
Die Universiteit van Pretoria is trots op sy welbekende prestasies op verskeie sportterreine. Hierdie prestasies kan toegeskryf word aan die Universiteit se sportfasiliteite wat van die beste onder Suid-Afrikaanse universiteite is. Nou het die Universiteit, deur TuksSport en die high performance centre (hpc), ’n verdere stap gedoen deur amptelik ’n gholf-oefensentrum te open.
Lees Meer | Meer UP Nuus

 

 

 



Kontak UP
 
Tel: +27 12 420 3111
 
 
 
UP Kalender 2013
27 April: Vryheidsdag
1 Mei: Werkersdag
2 Mei: Woensdagrooster word gevolg
18 Mei: Opedag
Follow UP on facebook Follow Up on Twitter Follow UP on Youtube  
PDF Bladsy
Druk Bladsy